Sorrie vir die Engelse outjies maar die een kan ek nie vertaal nie.
En dit het met vis te doen... ok miskien nou nie so direk nie maar...
Kallie sien Gerrie sukkel met blokkies-raaisel...
Kallie: Waarmee sukkel jy so?
Gerrie: Vroulike geslags orgaan,
Daar is vier letters,
Die tweede letter is "o".
Kallie: dwars of af?
Gerrie: dwars
Kallie: mond !

great!!!!!!!!