Bloemhofdam

CARP1

Sealiner
Ek reken ons skuif dit net na volgende Saterdag of Sondag.En my agterent jeuk om Rietspruit te gaan probeer.
 

CARP1

Sealiner
LMAO!!!!!

Unlimited,my verloofde is al klaar beduie dat ons troue nie op 'n Saterdag wat die Bulle speel,ons krieket speel of op 'n F1 naweek sal wees nie.

Sy is nog steeds nie impressed daarmee nie....
 

Unlimited

Sealiner
janee... ekt 2008 my uit gewurm (moes vir werk kastig durban toe gaan vir n week) uit n troue op die dag wat die sharks en die bulle in durban gejol het vir die final, eks n shark... Daar nie n manier wat ek eendag trou of n troue bywoon op die final nie...

"Frkken meisiekind" was gemik op tinytune... Sien nou hyt nie ge quote nie
 

CARP1

Sealiner
Groot rugby bly maar groot rugby.....;-)

Ek behoort teen Maandag of Dinsdag 'n antwoord te he op ander berskikbare oewers by Bloemhof.
 

Unlimited

Sealiner
kwaai...daar gaan wees, jy sal sien... weet net nie hoe veilig dit sal wees nie, en of daar gaan toilette en goed wees nie
 

CARP1

Sealiner
Bloemhof is nou omtrent tussen nerens en nerens.Ek twyfel of mens enige drama daar sal optel.

Maart kan nou nie vinnig genoeg nader kom nie.....
 

CARP1

Sealiner
Buite seisoen in die week sal doodstil wees.Was nog nooit binne seisoen daar gewees nie.

Sandveld of NW?
 

Bruggie

Sealiner
Dit sal gaaf wees om ander plekke te kry!!

En vir die rugby: WP GAAN DIE SHARK SE GAT SKOP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1::prty:::prty:::prty:::S::S
 

Unlimited

Sealiner
oh jinne gehoor nou dat bismarck du plessis in die hospitaal is.... blydbaar verwag hy weer n currie beker... whaha

Lyk my ons gaan sandveld toe, soek n plek met elek eintlik maar ja, daar is nie so iets daar nie. Sandveld maar die beste of nw?
 

Bruggie

Sealiner
Julle manne spot so van trou op n final, ek het die 30 May 2009 getrou. Dit was op die Super 14 Final tussen die Bulle en die Chiefs.

Dit is hoekom ek sê dat die mense wat by my troue was, nooit dit sal vergeet nie!!
 

Bruggie

Sealiner
Hulle sê daar is elektr by Sandveld. Maar net n entjie van die water af. Ek myself het dit nie daar gesien nie!?
 

CARP1

Sealiner
Ek sal se Sandveld,Unlimited.As jy na Bruggie se foto's kyk sal jy sien hulle het taamlik naby die brug (ha-ha-ha) gesit.Ek verkies dit om so 200m voor die brug te sit.

As jy kano of aasbootjie het gaan jy so op 150m in,sit terug en smile die heel tyd.
 

Unlimited

Sealiner
nice... by meerhof is dit 7m op daai afstand... praat daarvan.. as julle nie regkom met hengelplek next week nie, kom meerhof toe, ons gaan van saterdagmiddag so 1uur tot sondagmiddag vang... harties het nog baie mooi vis oor.
 
Top