Bloemhof

hein 7648

New member
kan enige iemand my dalk help met spots, waar babersleegte is en boston sloep is.
waar op die map sal ook die beste plek wees om babers te klop.
 

Attachments

  • bloemhof.png
    bloemhof.png
    62.4 KB · Views: 119
Hi

Ek ken Bloemhof glad nie maar sal aanraai om naby die rivierinlope of areas met baie bome of riete in die water te begin klop.

Probeer dalk vir The Owner PM - ek weet hy ken die dam goed.

Cheers
 
Top