Bloemhof

wicus

New member
Het die baber by Sandveld gevang.Die Bloemhof snorre hou baie van die graskarpies en het so n kilo..karpie ingevat.

 
 

Tiny75

New member
Ja nee Wicus,

Dit is n pragtige vis en mooi groot bree kop, nog van daai grassies en die kan een van daai 30kg monsters word!!!

Goed gedoen,

Tiny
 
Top