Was iemand onlangs by Bloemhof (Sandveld)? Hoe het die vis gebyt? Is die dam skoon, geen hassinte? Ek gaan volgende week daar wees.