Hi Ons is n paar manne wat eiende Oktober by die hoek (Bloemhof) wil gaan hengel ,het enige van julle manne of dames enige goeie raad vir aas?