Cheetha FS
Sealiner
Dagse manne! Wel die lekker weer het geareveer en ek wil my sterre by die water kry vir daai 30kg baber met my naam op. Ek het nou die naweek van 7 Oktober vas gemaak vir n Bloemhof trip. Nou my vraag aan julle gaan wees waar kan ons gaan waar daar geriewe is vir die dames en waar sal dit veilig wees om te kamp of om n huisie te kry? Ek wil by die water wees en by spots wees waar ek die groot menere kan trek. Enige advies sal wardeer word.