Jake the Snake
New member
Hi Manne
Ekk gan bietjie die naweek bloemhof toe vir proewe. HEt julle dalk vir my enige raad en tips wat ek kan insluit by my "research"
Ek het van `n paar manne al gehoor dat Garlic, Tac. Sweetcorn, Bunspice eb Tutti Fruity baie goed daar sal werk?
Enige iets wat ek dalk moet verander of is die die basis geure waarna ekke kan kyk daar? i.e. Sterk(TCP/paint) en Soet(tutti fruity/passion fruit)