Bloemhof - Sandveld

Dafish

New member
Hi

Ek gaan van die 20 ste Desember na Bloemhof (Sandveld). Ek was nog nooit daar nie.

Enige tips sal help.

Ons gaan ook van die boot af vang.

Aas, dips,geure ?

 
 
Top