bloemhof fishing

Jeandre458

New member
Ek gaan die 26 desember bietjie by bloemhof gaan :fishn en dis my eerste keer maar ek weet ni wat om te gebruik ni. Enige hulp sal waardeur word.
 

CARP1

Sealiner
Ons is daar van die 29ste Desember af.Ek moet nou net die res van die klomp oortuig kry om Sandveld toe te gaan,en nie Die Hoek of Natuurbewaring nie.

Ek is regtig lus vir lekker dam hengel.
 
Top