BLOEMHOF DAM

blougat

New member
yES YES

 

Ons is die lang naweek in maart oppad bloemhof toe.

 

Enige raad sal waardeer word.

 

Thanks
 

connas

New member
@ blou

swd met banjo of fx
plain wit deeg met tutti fruiti of pienk sweets

basies enige soet reuk sal werk dis een van die damme met die minste warries , behalwe as die vis op strike is dan sukkel jy ju dood om eers n byt te kry ma anders is die dam n lekker plek om te vang

se my watter deel van bloemhof gaan julle hengel ?

groetnis
 

blougat

New member
@Connas

 

Geen idee ek is net saam n paar manne genooi. Ek begin net solank al my huiswerk doen.

 

Laat weet so as ek wat ek weet.

Thanks vir die tip........
 

connas

New member
@julibee

bloemhof dam is die grootste dam in die noord wes provinsie sover my kennis trek

is n baie lekker plek om te vang en daar is groot tekkie bekke daar
 

TimJan

Sealiner
Baie bekend. Ek was daar in november vir n week en die vis was mal gewees. Vir groot karp en baber moet ju diep gaan. Die baber was op so 300 m en die karp seker so 200 anders op gooi afstand is daar tonne kleintjies. Enigeiets soets soos die mense gese het. Ek het wel gevind as die wind sterk waai gooi n bietjie garlic by en hulle begin weer byt. Die beste oor die week wat ek daar was was pineapple en caramel. Geniet hom.
 

Fishnewbie

Senior Member
Hi Guys,


I don't want to start another thread, sorry for the hijack styw::.

We're going to Bloemhof on the Long Weekend and I'm just wondering which spot is better for all day fishing? We would like some big ones, but would rather catch at a constant tempo. We will also be targeting a Big Cat or two.
1ot8a9ei671lbys6ag9.jpg

The place is probably going to be full, so ja.

Regards
 
Top