Bloemhof dam

Jake the Snake

New member
Kan iemand dalk vir my se wat oor die agemeen by bloemhof werk?

Jy weet iets soos wat ons het vir die vaaldam i.e.

FX, Almond, Perdeby, Lootie, Cinna, Devilsfork ect ect.

Ek het nou al bietjie geresearch en kry nie regtig info nie.

Veral die manne wat van die Vrystaat baie daar vang....
 

Naruto

Sealiner
Soos ek verstaan is die geure wat goed doen by die Vaaldam ook wenners by Bloemhof. Was nog nie self daar nie, maar dit is tog deel van dieselfde stelsel.
 

Lerm

Member
Ek was oor die naweek by bloemhof en heelwat vis gevang. Ek was verbaas dat hulle op baie verskillende geure gebyt het.

FX / pink sweets op die bol
Bunspice
Almond/ almond cream
Lootie

Maar die beste was Quatro. Die vis het mal gegaan daar voor. Ander lyne het twee keer so lank gelê as die met Quatro.
 
Top