Bloemhof Bonanza

jurgen

New member
Hi ouens

Ek beplan om Woensdag die 25ste die oggend vroeg by Bloemhof te wees. Ek wil graag van julle ouens weet wat al baaie daar was, is dit vroeg genoeg om vir 4 ouens ordentlik staanplek te kry aan die Sandveld kant. Indien nie, teen wanneer moet ons daar wees.

Dankie Jürgen
 

Droomvanger

Senior Member
Sandveld is op Woensdagoggend 70% vol. Miskien sal dit vanjaar beter gaan, want jy kan net vir 3 ander mense plek hou as jy hulle kaartjies kan toon. Te vore was daar meer plek uitgehou.
 
Top