Die baber is blykbaar by Bloemhof onder die brug gevang +- 2jaar terug deur 'n boer van Bultfontein. Het iemand dalk al die foto op 'n ander plek gesien met 'n ander storie? Skat die gewig ook
As ek so na die foto kyk lyk die baber nie groter as 10kg nie. Die drade agter die baber lyk darem vreeslik dik agv die naby skoot. Ek neem aan die vis is ook nie weer vrygelaat nie...