Bloemhof baber

Marjohn

New member
Die baber is blykbaar by Bloemhof onder die brug gevang +- 2jaar terug deur 'n boer van Bultfontein. Het iemand dalk al die foto op 'n ander plek gesien met 'n ander storie? Skat die gewig ook
 

Attachments

  • baber.jpg
    baber.jpg
    61.6 KB · Views: 197

AYOBA!

Sealiner
dis 'n moeilike een om te skat,lyk of die baber baie nader aan die kamera is as die persoon agter die baber...
 

Ryan

Sealiner
The Girl is fairly far behind the fish - it is an old hunters trick to make the animal/fish look bigger....

Nice fish but I would go smaller 16kgs ;) still a great fish by any standard....
 

Naruto

Sealiner
As ek so na die foto kyk lyk die baber nie groter as 10kg nie. Die drade agter die baber lyk darem vreeslik dik agv die naby skoot. Ek neem aan die vis is ook nie weer vrygelaat nie...
 

Bakkies

New member
nerotu eks geneig om saam jou te stem. as jy na my foto gaan kyk op my post lyk dit of myne groter kan wees en my baber was 12.5 kilos.
 
Top