blauuwpan dam

Bruggie

Sealiner
Ja, Dit is regtig baie veilig daar, nog nooit n probleem gehad met veiligheid nie.Ek praat onder koreksie , maar ek dink dit is R65 per kar per nag. Maar partykeer kom hulle nie eers om nie dan vang jy vir die hele naweek verniet.

Jy moet regtig n draai daar gaan maak....jy sal nie spyt wees nie. Soos ek sê,..dis al waar ek vang deesdae
 
Top