Blakes

die spook

Senior Member
Dagse kerels

Weet julle dalk of Blakes al vis op kunsaas opgelewer het die afgelope paar weke?

Waarmee gooi julle vir leerie daar?

Spook
 

die spook

Senior Member
Dink daaraan om die volgende te probeer:

Strike Pro Tai Stick
Chugbug
Onde Spoon
Needle nose plug
Toby

Spook
 
Top