Blaawpan Session

bapsfontein

Senior Member
Hi All

Just want to report back about our session at Blaauwpan the past saterday, we got 13 runs and got 9 of them out all in the fish was fat and in a great condition. They were between 3,2kg and 6,1 kg the biggest.
 

Attachments

  • IMAGE_00002.jpg
    IMAGE_00002.jpg
    46.9 KB · Views: 153

kaboem

Sealiner
Lekker man Jess

Lyk of die dam stadig maar seker reg kom...

Lekker sessie pragtige kleure op van die vis.

 
 

bapsfontein

Senior Member
Hi

Ek het meeste vis skat ek so op 150 gekry...en maar partical met bom...
Die geheim is om op die regte plek te sit....

Jess
 

Waldok

Senior Member
Ek neem aan die regte plek is om die dam tot by die punt waar die riete is? Ek wil nog gaan hengel daar een of ander tyd, maar die 150m is ver om te gooi vir my, het nie n boot nie. Dink jy n mens sal vis kry daar op n 100m ?
 

kaboem

Sealiner
Waldok

In die game is distance n minor faktor, Wat Babs bedoel met jy moet op die regte plek neersit is die vloer.... Jy kan 20m van jou stokke af n gruis patch ontdek en as jy voer op hom neer sit sal die vis jou voer makliker vind en optel.

Jy kan 200m ver lyne drop maar as jy dit in die silt of modder neersit is jou kanse soveel minder....
 

bapsfontein

Senior Member
Die probleem lyk my in bloupan is dat die een gedeelte baie moderig is en ek vermoed jou aasverdwyn hier in dit is hoekom dat die mense wat meer na die suide kant toe hengel die vis kry...by die hek kan jy maar kyk hoe lyk die bodem dit lyk vir my party keer amper soos turf....aan die kant wat toe was is dit sanderig en dit is wat jy soek....amper soos see sand....ek het nog nie baie groot daar uit gehaal nie my grootste was 6.29kg maar ek is seker ek gaan dit kort voorlank verbeter....wat my verbaas het is die visse se kondiesie...hulle is spekvet en goud geel pense...en hulle gee jou n goeie baklei...

Jess
 
Top