Blaauwpan Sondag

Bruggie

Sealiner
Ek gaan Sondag bietjie weer Blaauwpan toe om bietjie te vis. Ek raak te lus as ek so die forums deur lees!

 

Is daar enige iemand wat gaan?
 

Bruggie

Sealiner
Hallo,

Sorry, ek sien nou eers jou post. Ek sou Sondag gegaan het, maar het my helltemal ontgaan dat dit moedersdag was.So was bietjie by die moeder gewees. Miskien die Sondag? Het jy toe gegaan?
 

Bruggie

Sealiner
Ek glo ek sal Sondag gaan, sal eers more confirm. natuurlik kan vroutjie saam kom. Weet nie of my vrou saam kom nie, sal hoor by haar vanaand.
 
Top