Blaauwpan Dam

Bruggie

Sealiner
Hi julle,

 

Was Sondag by Blaauwpan vir die dag en het iets baie snaaks opgelet.Ek het nog nooit n baber daar gevang nie, alhoewel ek al sien uitkom het. Ek vang nou al n hele rukkie daar en vang nog net karp.

Sondag was heel anders, ons het net babers gevang, maak nie saak wat ons as aas op gehad het nie. Die laaste vis was n klein karpie van seker n kilo, maar die res babers en almal so 1.5 -2KG.

Kon dit wees dat die karp nog spawn of hoe dink julle.
 
Top