Bivvy or Canvas tent

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
alles hang af waar jy gaan hengel!!!

tyd van die jaar, met donderstorms?
of winter tye met geen reen.

canvas is baie swaarder.
meer duursaam
bestand teen meeste dinge

sy gewig tel teen hom asook die ruimte wat hy opneem.

wanneer jy gaan kamp, wil jy seker gemaklik kamp.

ekt al in n tent gevlieg "canvas" met n donder storm.
so ons vermy kamp in die somer.…

so wat benodig jy?
nice to have or a need to have?
 

TimJan

Sealiner
How many people will be camping on average?
For one person a bivvy will do the job but the proper ones can be expensive.
A canvas tent will give you more space is allot more durable and at 2500 - 3000 and even less second hand they are cheaper. Not sure how big a proper 2 man bivvy fold up to but a canvas is heavy.

I have a canvas and wont swap it for anything.
 

Schalk_F

Member
Glo nie in die “reën” seisoen nie lol maak sn wat jy se ek soek iets wat min spasie vat en nie swaar is nie maar steeds die ding kan doen sal seker nie meer as 3dag sessie wees nie. Sal maar eers bietjie dink en kyk. Is baie geld en n groot tent vir n aand of twee wat heeltyd wil wegwaai is ook nie lekker nie.
 

HennieB

Sealiner
Ek het beide, canvas dome tent is beter. Veral Tentco kan jy maklik parte voor kry as iets sou fout gaan. Dome tent slaan baie vinnig op en kan maklik alleen gedoen word.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
yip, ons het ook n dame tent, slaan maklik op en af.
3mx3m
genoeg spasie vir 2x mense.
lekker ding van n dome is, dat hy nie sommer weg sal waai nie want hy waai plat!!

HennieB.

wats verder nuus op die hengel front?
bly om te sien jy loer nog in hier.
 
Top