BIGGEST GALJOEN for the SEASON. v3

RINEX

Sealiner
Ek het êrens gelees dat indien jy alle Galjoen-aas soorte in 'n ry pak dat die Galjoen verby almal sal swem om eerste by die wonderwurm uit te kom...

Hiers my Rasspl wen-galjoen van verlede jaar op wonderwurm.
 

Attachments

  • IMG_0666 (FILEminimizer).jpg
    IMG_0666 (FILEminimizer).jpg
    44.2 KB · Views: 275

Blaasop

Sealiner
Ek's heeltemal onnosel met wurm spesies. Het besluit om vanjaar 'n bietjie belman te teiken, d.w.s ek sal erens 'n wurmpie of twee gaan opsoek.
 

RINEX

Sealiner
Blaasop wrote:
Sjoe...mooi vis, rinex. t(((up((

My bril wasem bietjie, wat was sy lengte?

sorry man,dit was 42cm en soos jy kan sien lekker vet.Wat die vangs merkwaardig gemaak het, was dat ek nie ver gegooi het nie.Ek kon nog my leader-knot sien lol
:fswim
 

stinkmossel

Sealiner
Ek het noggie persoonlik sukses gehad met mosselwurm noe, maar n pel v my het my eendag pak gegee met 2 gallies teenoor my 0, en hyt gegooi met mosselwurm. Al ding is dit neuk d mossels lelik op om dit te kry.
 

RINEX

Sealiner
stinkmossel wrote:
Ek het noggie persoonlik sukses gehad met mosselwurm noe, maar n pel v my het my eendag pak gegee met 2 gallies teenoor my 0, en hyt gegooi met mosselwurm. Al ding is dit neuk d mossels lelik op om dit te kry.

Mosselwurm is 'n dodelike aas,Ek het baie sukses gehad met dit in Witsand.Ek dink amper daar is 'n verbod op geplaas om dit te harvest.Dit veroorsaak nogal heelwat skade aan die mossel riwwe.

Dit is een aas wat ek julle kan verseker wat 'n vis nie nog kom aan proe nie,hy vat hom met mening en in meeste gevalle is die hoek baie diep weggesluk.

Hier is wat ek al als gevang het met mosselwurm :(Witsand)

Kolstert
Willeperd
Jan Bruin
Stompneus
Belman
Pens en Derms
Galjoen
Stone Bream

:fswim
 

boepens

Sealiner
Musselworm is deadly bait
Best in cold water my side the world
We get it in the shipworm coral

I've got a few species on it
Cracker
Poensie
Cobbie
Steenie
Moonie
Gallie
Bluefish
Sand silvie
Baardman
Mullet
Hound
Sweetie
Janbruin
Bandedgallie
Grunter
Blacktail
Barbel
Doughnuts
Sandshark
Streepie
Bigeye
Shad
fingerfin
Yellowbelly
Catface
And a few more
 

stinkmossel

Sealiner
Phew, ek sal moet mosselwurm kry. Ek dink dat poedingwurm net n biekie makliker bekombaar is aan die weskus. Hande vol galjoen spagetti! Lol
 

fish byt gathered

Senior Member
Ek is reg vir my galjoen wat ek gaan kry in my gat hulle almal lyk so
 

Attachments

  • Gene%20wys%20hulle%20hoe%20n%20Galjoen%20moet%20lyk..jpg
    Gene%20wys%20hulle%20hoe%20n%20Galjoen%20moet%20lyk..jpg
    39 KB · Views: 228
Top