Ok, dan is dit dieselfde baai as op daardie foto, net met laagwater. Dit is omtrent 10min se stap as jy weet waar om te stop. Soos mens Suiderstrand toe ry, kyk net vir 'n voetpaadjie wat af see toe gaan, dit sal net so entjie voor daai bultjie voor suiderstrand se indraai wees.