ek wil nou nie
XXXX praat nie daai is nie N 22kg karp nie, nog minder is dit by N "private dam" gevang, die is N rietvlei karp wat 14.68 kg weeg.sien die foto en byskrif hieronder, nou ek verstaan nie hoekom iemand sal wil
XXX praat as dit kwansuis nie vir hom saak maak nie. even die stokke in die agtergrond wys dis dieselle vis maar die giveaway was daai geel goed by die karp se pens. baps as jy dalk net die verkeerde vis by die verkeerde post opgesit het vra ek nederig onverskoning vir my skerp oog.Marius with a nice Carp of 14.68 kg got him about 2 oclock in this morning.
Attached Image (viewed 379 times):
kyk julle maar self na die fotos en besluit
As jy weer vloek of aanhou vloek gaan jy glad nie praat nie!
ADMIN "S"