biermans

Naruto

Sealiner
Probeer enige cinnamon dip soos cina1, bunspice, perdeby.

Knoffel, FX, TCP(as wind waai), wurms met Halibut dip werk lekker vir baber.
 

AMG1

Senior Member
Maak soos vlog

50ml Cina 1
50Ml Dinamite
Saam n mes punt rooi carmasien poeier.
Meng saam en skud goed.

Vat n klein bottle plain vloaties en gooi so 4 eetlepels van daai mengstel saam die vloaties. Daai die bottle so elke 2 uure so dat hulle lekker meng.
By die dam gebruik jy die mengsel op jou bol en die floaties saam SWD op die hoeke.
 

Naruto

Sealiner
Ek grap maar net so bietjie... Maar dit is tog belangrik om te weet of Arie gaan social of komp hengel. En indien dit social is, hoekom juis Biermans? Daar is soveel beter plekke...
 
Top