Bergrivier spin vir elf en leeries

die spook

Senior Member
More more!

So as julle n trip sou maak Bergrivier toe, waar elf en soms leerie gevang kan word, watter kunsase sou julle als saamneem?

Ek het gedink dat aangesien die klein elfies dropshots sal vernietig, sou ek liewer n paar Toby lepels (blou, groen, silwer en brons kleure), poppers en plugs neem.

Sien soos altyd uit daarna om van die manne te hoor.

Groete

Spook
 
i want fish

Sealiner
The elf there are not picky! They will take any small spinner provided it's shinny! My favorite lure though are small lipped lures that dive to a depth of 3 feet. The elf there also love fly and if all else fails try drift bait with or without a float. I have also tried a small live mullet on a float mullet about 10cm work VERY well! IF you can get them...
 
die spook

Senior Member
I want fish ek het reeds n paar Kingfisher Rattlers met lippe wat daar mag werk. Dankie vir die wenk.

Weet iemand miskien of mens nog by Port Owen se kant mag hengel? Ek was jare laas daar!

Dankie
 
die spook

Senior Member
Hallou manne

Alles wat mooi is vir 2015...

Enige nuus vanaf daai kant van die w^ereld t.o.v. spinning?

Groete
 
EugeneC

Sealiner
Shad must be one of the easiest fish in the ocean to catch....put a piece of tinfoil on a hook and you'll catch a shad. So definitely don't waste your expensive works of art on them, use cheap spoons like Toby's or one of my favorites the Halco Outcast.

For the leeries I'd go with top water lures, 'cos it's more fun that way, but leerie, especially small ones, are not particularly difficult either.

Tight lines,
Eugene
 
die spook

Senior Member
Hallou volk

Het die vakansie besef dat ek hopeloos te veel lures (omtrent 40) saam dra as ek met ligte gerei spin. Natuurlik, met so baie lures tot jou beskikking, is dit vrek moeilik om op n geskikte enetjie vir die okkasie te besluit.

My nuwejaars voorneme is om van nou af met n maksimum van slegs vyf lures die leeries en elfies te probeer uit oorl^e.

Die nuwe, hopelik meer doeltreffende, arsenaal bestaan uit

n chrome (Falcon) Toby lepel;
n chrome Sensation lepel;
n (donker) Sensation gelipte luretjie wat lyk soos n haarder;
n wit Strike Pro Thai Stick;
n wit chisel nose plug.

Wel, met hierdie arsenaal gaan ek daai gemors van n Palmietrivier, Blakes, Zandvlei en Bergrivier trotseer. My benodighede vir die pragtige suidkaap is natuurlik n ander storie...

Groetnis
 
Zink Mullet

New member
die spook wrote:

Hi Spook, wat word gevang in palmiet en waar is blakes? ek het al so baie gehoor daarvan. as jy nie op die forum wil message nie PM my. groete
 
die spook

Senior Member
Hallou

Die Palmietrivier le tussen Bettysbaai en Kleinmond. Daar is leeries, maar ek het nog niks daar gevang.

Blakes is die strandjie agter en aan beide kante van die publieke swembad in die Strand, in die omgewing van die markie. Het al elf daar raak geloop met lepeltjies. Maar die manne vang moviese leeries daar.

Stywe lyne
 
Top