BENONI CLUB WATERS, VAAL DAM

Leer van vooraf

New member
Hi people.

Can someone please assist with the following:

Benoni Club Water, Vaal Dam - what is the recommendation in terms of bait and dips (fishing there on 4/5/2013)

A dip called "Bass" - who is the manufacturer and what is the main ingredient.

All assistance will be highly appreciated.
 

Anthony_Britt

New member
HI Leer van vooraf

dis Bass word gemaak deur paar produk verskaffers names: Bessy Appelcrayn(Ken nie die spelling nie) William Petri maak hom ook, weet daar is ook n paar dips wat baie naby aan hom is wat ander produk verskaffers maak namens, Beast, MLX, en HLX.

Hoof geure is

Garlic, tcp, almond, die oorspronklike een het ook onion in

hoop dit kan help.

Benoni Klub water het mooi karps onthou die mann het lekker daar gehengel met

2 Vampire floats, een spray juana een spray devils fork swd onder

groete
 
Top