Ek vang op die oomblik van die kant af met n Ultegra 14000, en dan n scarborough van die boot af, maar ek wil nou al twee katrolle verkoop en een grinder koop wat ek vir al twee kan gebruik! Is daar enige voorstelle van wat ek moet koop wat vir rock and surf asook van die boot af sal werk? Dan is ek opsoek na n boot stok wat ek kan koop. Enige insette word waardeur!