benodig hulp!

PV9

Member
Ek het n daiwa exceler 10ft6 xxh spinning stok en benodig n katrol om lures me to gooi, ek het tot nou toe die regal 4000 5i gebruik, maar wil bietjie upgrade! Enige voorstelle?
 
Lekker stick you got, a reel in the 5000/6000 size will be perfect to balance your rod.. The 2 are generally off the same chassis with bigger spools and sometimes drags on the 6000's.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=92211&forum_id=25

Keep your eye on that thread...
 

circa 64

New member
Depends how often you go fishing and how much you have to spend. The shimano's are very nice reels but if you don't have the budget for one have a look at the Penn Battle 5000. If budget not a problem then have a look at the Daiwa Ballstic 4000 aswell, price wise should be between the two shimmies
 

Mbotyi_boytjie

Senior Member
I just fished a Penn Sargus 5000 to death in Angola and it got dunked quite a bit - abolutely solid reel and when i opened it after the trip, it was perfectly clean inside.

I even hooked a Bronzie on it using a Halco Chrome Twisty spoon (was on for about 30 sec) - Battle looks better, but the price diff up here in JHB between the 2 was not justifiable. Sustain and Stradic too exp as i only fish max 3 times per year. Good luck
 

PV9

Member
I went for the Fin Nor Lethal 40 with 20lbs suffix performance braid got all for R1100 hope it was the right choice! Cant wait to test it next weekend at the wild coast.
 

PV9

Member
So ek het die naweek my nuwe fin nor lethal getoets by Mdumbi en ek moet se dat ek is baie baie happy met die katrol! hy het verbaasend baie krag en 'n baie "smooth drag". met my tweede gooi het ek 'n 1.2m sandhaai geland en die katrol was 'n droom. Daarna het ons 'n hele paar elwe gevang (niks groot nie). Ek kon ongelukkig nie 'n baie groot vis aan die lyn kry nie, maar was darm die heel tyd besig!

Ek was net baie onsteld om te sien hoe die plaaslike mense die visse moor! Daar het van die mense langs ons mal geraak omdat ons, ons visse terug gegooi het. Hulle hou letterlik elke liewe vis wat hulle kan land. Dit was hartseer om te sien hoe ongeveer 20 kabeljoue tussen 20 en 40cm op die sand le langs 3 hengelaars! Die volgende dag sit daar amper 20 mans en vang die een elf na die ander een en almal word gehou. Hoe kan ons, ons kuslyn bewaar as hul elke dag so aan gaan? Dit voel vir my dat geen reels daar geld nie. Erns sal iemand iets moet doen aan hierdie mense!!!:X:X
 
Top