Belman53cm

BigBen

Sealiner
Ek hengel altyd die area Dassiekrans.(20 min stap van kassies af)

Beroemd vir groot Elwe en Kabeljou.

Ek vang Karel grootoog vir aas..Kobbies is mal vir daai fillets op 8/0 hoek
 
Top