Belman53cm
B BigBen Sealiner Sep 5, 2016 #5 Mooi vangste Rean. Waar in Arni was hulle gevang? Ek Vakansie 2-14 Jan 2017 daar.
S stinkmossel Sealiner Sep 5, 2016 #7 BigBen wrote: Mooi vangste Rean. Waar in Arni was hulle gevang? Ek Vakansie 2-14 Jan 2017 daar. Click to expand... Yes ja- kassiesbaai.
BigBen wrote: Mooi vangste Rean. Waar in Arni was hulle gevang? Ek Vakansie 2-14 Jan 2017 daar. Click to expand... Yes ja- kassiesbaai.
B BigBen Sealiner Sep 5, 2016 #8 Ek hengel altyd die area Dassiekrans.(20 min stap van kassies af) Beroemd vir groot Elwe en Kabeljou. Ek vang Karel grootoog vir aas..Kobbies is mal vir daai fillets op 8/0 hoek
Ek hengel altyd die area Dassiekrans.(20 min stap van kassies af) Beroemd vir groot Elwe en Kabeljou. Ek vang Karel grootoog vir aas..Kobbies is mal vir daai fillets op 8/0 hoek