ek het 'n 4.5l bells whiskey bottel met 'n staander, nog nooit oopgemaak nie, en 'n bottel paarl rock hanepoot brandewyn, nog nooit oopgemaak nie wat ek wil verkoop, Waar in Kaapstad kan ek uitvind hoeveel dit werd is?