Brakkanjan
Senior Member
Behalwe dat ek kwaad raak vir daai taal en geraas , raak ek van my trollie af oor ouens wat dinge verniel, soos hout te kap vir vuur.Pak jou eie flippen hout in, koop houtskool, spaar jy regtig so baie geld as om die ou se plek te verniel?
Is dit nodig om jou ou lyn net daar neer te gooi? My pel het 'n helse vd Merwe deur sy booty gekry eendag.
Kan jy nie maar 'n ou klein braaiertjie saambring nie mnr? Moet jy daar op die oewer vuurmaak en jou as waai na my toe dat alles vuil en vol as is.
Moet asb nie my hengelkas net oopmaak om te kyk nie.Los my dips uit. Jy mag my maar vra.......
Waar is jou swartsak? Blikke, bottels? vleisbene die hele wereld vol, dan mors die mense ook. Ek kan vir my 'n helse stew kook as ek daai bene afkook.
Ek moet ook se dat dit nie elke keer plaasvind nie, ,maar dit gebeur mos soms as jy die rus die nodigste het.
As jy my nie respekteer nie, respekteer die natuur.