begin bass vang

eenklip

New member
Ek het gaand op ESA die bass visvang gekyk nou die een ou het met n daiwa procaster koffiemeul gevang ek het ook so een wat se stok,lyn,aas ens. moet ek  kry om te begin?? Dankie
 

Mr Attie

New member
Jy kan kyk na 3 soorte plastics... Flukes, wurms en creature baits soos brush hogs. Werk met die kleure watermelon, green pumpkin en june bug... Jy kan kyk na watermelon gold ook net om so bietjie glitter in die water te he. As jy kyk na crankbaits kyk na iets wat elke diepte dek... Spinner baits kyk jy na chartruse en wit skirt met n tendem blade konfigurasie... Hoeke kyk jy na 3/0 en 5/0... Dit behoort als te cover van begin bass hengel. Later kan jy kyk na kleure en geure.... Hoop dit help.
 

Rebel 532

New member
Moenie van die Zoom horny toads vergeet nie.....veral nou in die lente.....kleure:Watermellon Red en swart..gerig op n 5/0 wide gap hoek,of n 5/0 horny toad hoek deur Zoom....moenie van die cheaper maake koop nie,niks compare met n Zoom Horny Toad nie....

 

Hoop dit help:wfish
 

Bigmouth

Senior Member
Rebel 532 wrote:
Moenie van die Zoom horny toads vergeet nie.....veral nou in die lente.....kleure:Watermellon Red en swart..gerig op n 5/0 wide gap hoek,of n 5/0 horny toad hoek deur Zoom....moenie van die cheaper maake koop nie,niks compare met n Zoom Horny Toad nie....

 

Hoop dit help:wfish

:woohoo

 

Horny Toads ROCK!
 
Top