Sukkel maar
Senior Member
Biologiese naam: Zumanus Africanus
Gewone naam: Kommin African Bedhopper
Bedreig: Glad nie – hy teël te vinnig aan.
Prooi: Enigiets wat ‘n dêm rok dra. Of ‘n sari. Of ‘n kulturele heup-romp.
Broeiplek: Kooie regoor die land.
Geluid: ‘Masjini Wami’ of ‘But it’s my culture’.
Veltekstuur: SEEP-glad. Niks kleef aan hom nie.
Natuurlike vyand: Media