n ander baie interessante aspek!
ek gebruik die bmx size wiele op my trollies.
my pel gebruik die 24 duim wiele op sy trollies "mountainbike grootte"
hy gebruk sy vispenne soos n kruiwa se arms en so stoot hy sy trolie rond.
wat ons gevind het is: die grooter wiele draai makliker in die sand!
die wiel ronding onder, wat met die sand in aanraking kom, is meer, dus word die gewig oor n grootter area versprei.
ekt nog nie syne rond gestoot nie, en hy ook nie myne nie weens ons altyd op ons eie missions is!
so, ons het wel ooreengekom oor die wiel aspekte want dit maak sin?
n ander voorbeeld, draai n boud met een spanner vas, jy kan net soveel torque op hom uitoefen.
haak n tweede spanner in sy bek, hoeveel torque kan jy nou uit oefen op die boud?
en dit presies die teen oorgestelde. die grootter wiel se krag op die shaft word op n langer arm versprei en dus stoot hy die trollies makliker, of met minder moeite!!