Battle Box

Gertus

Senior Member
Brakkanjan wrote:
Wonder of daai "Siekes" toe iets gevang het vandag? Is mos vandag dat hulle gaan fish-therapy doen?

 

:fswim

ha ha je ek het toe gister gegaan...

Op dit onderwerp van 600 moeties in jou box..

My conclusion is..

ek het onlangs 45% van my moeties replace.. en weet julle wat.. dit is dei moeite werd.. want ek het my usual suspects gebuik... en niks.. toe begin ek my new goodies try.. .en voila.. YELLOW ACTIvaTOR.. (trucilla) four runns ..

moral of the story.. keep as many as you can if not, rotate op n gereelde basis..

Siekes

ps. ek voel sommer baie beter by die werk .. moet net verduidelik hoe ek sonbrand op my siek dag gekry het... LOL LOL
 

AMG1

Senior Member
Gertus wrote:
ek het onlangs 45% van my moeties replace.. en weet julle wat.. dit is dei moeite werd.. want ek het my usual suspects gebuik... en niks.. toe begin ek my new goodies try.. .en voila.. YELLOW ACTIvaTOR.. (trucilla) four runns ..

moral of the story.. keep as many as you can if not, rotate op n gereelde basis..

Siekes

ps. ek voel sommer baie beter by die werk .. moet net verduidelik hoe ek sonbrand op my siek dag gekry het... LOL LOL
 

Ek is mal oor daai sprei. Jy kan gerus ook hulle “sweet Activator” ook proebeer dit werk soos n bom vir die muddies.

Lmga  -  ek sal laaik om daai verskoning te hoor. LMGA   

 
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek is oor die algemeen nie lief vir garlic nie, maar hou van strawlic en gtv veral by Koppies of koel oggende by die Vaal.
 

Naruto

Sealiner
Geen duiweldrek in devilsfork. Doen jouself n guns en ruik altwee sommer net da in die winkel. Ek like die yellow activator, maar sal dit eers koop sodra my devilsfork kla is.

Ek het n dip wat net duiwelsdrek is. Daai ding stink! Ek weet party ouens gebruik Lennon's se duiwelsdrek gemeng met heuning. Ek weet iewers op sealine is n resep wat iemand verkeerdelik devilsfork genoem het.
 

AMG1

Senior Member
het nie geweet nie...Lmga het ook nog nooit met devilsfork gehengel nie.

Ek het hom gesien. Ek hengel baie duiwelsdreg. Die lennons een en ook RDT en ek dink Dynamite het ook in.
 

Brakkanjan

Senior Member
Dynamite is 'n duiwels mix, Ek hengel graag in koel oggende by die vaal 'n lennons duiwel 20ml, meng met 30 ml Vaaldam of Ebony. Hy loop oop kole by Koppies ook as die water so stil is. ;)

Devilsfork is 'n garlic en almond, jy is reg Naruto, ongelukkig nog nooit iets met dit gevang nie. :(
 

Naruto

Sealiner
Maak vir jou n devilsfork degie. Sit n groot floatie op jou hoek en maak die floatie toe met die degie. Werk lekker by koppies in die winter.
 

AMG1

Senior Member
Maak n 20ml duiwelsdrag rooi met karmasien poeier en drup so 3 druppels op die bol . Groot floatie met n SWD en dip dan die onderste hoek ook in die rooi drag. Twee druppels vis melk op die bol en jy kan maar n Groote verwag by Ebenezer as julle ooit in die area is. Die gemiddelde vis wat laas naweek daar uit gekom het was so 13.8 kg . Sestien visse vir Saterdag 07H00-19H00 sak gewig was 220.8kg en die swaarste 17.4 kg . En toe sit ek by Arabie. KAN JY DIT GLO.
 
Top