Bassing

MAN

Senior Member
while i am at it.....::S
 

Attachments

  • 320018_277034908989510_3576709_n[1].jpg
    320018_277034908989510_3576709_n[1].jpg
    70.9 KB · Views: 247

MAN

Senior Member
just about a decent fish....but okay for a off day.
 

Attachments

  • DSC00834.JPG
    DSC00834.JPG
    59.6 KB · Views: 210

MAN

Senior Member
Ek gbriuk maar meeste van die tyd groot poppers,niks kleiner as 11cm nie,die groter vis verkies maar die groot poppers en vat die aas ook baie harder,die enigste ding is mens moet ook net bie lae lig omstandighede gebruik,soos bewolkde dae en winderige dae is altyd so effe beter want dan 'roam' die visse so bietjie gemakliker rond....

Moet ook nie n buzzbait te vlak kyk nie dis n baie goeie aas om te gooi in gras wat op gebreek is en so voorts,nog nooit n klein vis op n buzzbait gekry nie.....en gooi maar in diep water met lang casts ook jou topwater aas,jy sal verbaas wees hoe ver vis regtig bereid is om agter n lawaai aan te swem.

happy hunting!
 
Top