Bass

Magic8ball

New member
Hi Nico,

Congrats met beauty.
Wat het sy geweeg?
ek is gereeld in Virginia omgewing, maar weet van niks plekkies om vir bass te hengel, web lewer ook niks op.
Kan jy my miskien help met `n paar plek name en kontak nommers vir oewer en tube?
Dankie
 
Top