Herman Nel
Senior Member
At least het ek 'n prokureurs vriend of twee...
En hulle moet my eers vang en bewys dis nie my persoonlike troeteldiere wat ek rondry nie...LOL!....nes hulle ouens beboet wat in publiek of in hulle karre rook as daar kiddies in die kar is...dit gaan nie gebeur nie...
So gaan ons nog more Kleinbekke vang? As ek so na die wolke kyk wat bou in Barberton se rigting twyfel ek of ek 13:00 aftee by matumi vandag....