Bass Fishing Camping site suitable for KIDS

Croc-Hilux

New member
Op soek na kamp plek naby aan Gauteng waar daar lekker dinge is om te doen met die kinders, en bass visvang plek vir PA, die kinders vang ook maar raak vinnig verveeld. Enige raad vir 22 - 30 April tydperk.

Looking for a nice camping site for the period of 22-30 April for the family, must have children friendly play areas and activities for them. And some good bass fishing for DAD. Any suggestions pleace help!
 

Koos Bass

Member
Hey croc, het jy toeiets gekry want ek sit in die selfde plek as jy. (ek wil vis en vrou wil swem en die jong span wil speel.

laat weet maar asb.

[line]

 
 

errant

Member
http://www.vaaldamcamping.co.za/ apparently there are bass around that part of the dam, give the owner a call.
 
Top