bass equipment

Bigmouth

Senior Member
Mussle Cracker wrote:
i am looking for the best place to buy bass equipment and acceries

Doen jouself 'n guns,

Ry deur Pretoria toe , daar is 'n hele paar viswinkels wat jy kan probeer.

1. Angling Africa - Centurion

2.Bass World - Centurion

3.Fishing Pro Shop - Lynwood drive

4.Bouwer Broers - Gezina, Voortrekker road

5.???? Angling Corner - Paul Kruger drive Mayville

6.Solomon's Gifts - Pretoria North

7. Zambezi Angling - Zambezi Drive Montana

8.Rod and Marine - Montana Landbouhoewes

Johannesburg se viswinkels is overpriced en hulle behandel mens asof HULLE jou 'n M@#$se groot guns doen as jy by hulle koop.

Al die viswinkels hierbo genoem se diens is uitstekend en hulle pryse is goed.

PS: nr 8 sal vir jou lang stories oor bass kan vertel, goeie pryse en baie stock
 

zakariya

New member
Well that just goes to show that everyone has there own favourites.!!!!!.I dont mine paying a little more for conveniance and great advice.Id rather pay a few more rands in joburg than drive out of town.
 

Bigmouth

Senior Member
Johanvc wrote:
Bigmouth wrote:
Mussle Cracker wrote:
i am looking for the best place to buy bass equipment and acceries

Johannesburg se viswinkels is overpriced en hulle behandel mens asof HULLE jou 'n M@#$se groot guns doen as jy by hulle koop.

Nie Western Accessories nie. Hulle pryse is baie goed en het baie stock. En hulle help graag
 

Nie toe ek daar was nie.

Daar is baie stock in die winkel ja maar ek het nie hulp gekry nie. Miskien was ek maar net badluck, sal weer eendag probeer.


 
 

Johanvc

Sealiner
Wanneer laas was jy daar. Die winkel is nou groter en hulle het baie meer mense wat daar werk. Ek koop nou meeste van my goed by hulle. En wat nice is as hulle nie iets het nie kry hulle dit nog vir jou die selfde dag. Hulle kennis is nie baie groot op bass vang nie. Maar darem weet ek wat ek wil he en waar dit is. So baie nice vir my. Maar n plek waar ek nou glad nie sal koop nie is Mias. Daaimanne probeer jou n nuwe hol ruk as jy daar koop
 

Bigmouth

Senior Member
Ek was so 3 weke terug daar miskien bietjie langer. Dit was baie deurmekaar.

Dankie, ek sal eendag weer gaan draai maak as ek in die omtrek is.

Ja nee kyk, ek koop niks op daai plekke nie.

Luister liewer na Danie se onbetwisbare kennis van bass fishing as wat ek my geld mors op plekke wat jou nie eintlik wil help nie.

Dis boonop net 'n paar blokke van my huis af.
 

Mr Attie

New member
Hey all.

Thats why i opened up my own bass shop... Saves me alot of time driving around and looking for best prices.
 

BucknutZ

New member
Never Ever support Solly.

The advice that they give is a load of horse turd, the prices are way above normal and to say the least - they sold me a split rod and when i returned it as was told they refuse to refund me.

The best prices so far and great variety of stock is at a place called "Pretoria West Trading Store"

my opinion
 

Johanvc

Sealiner
Mr Attie wrote:
Hey all.

Thats why i opened up my own bass shop... Saves me alot of time driving around and looking for best prices.
Nogal Mr Attie ne LMAo

Welkom

Guys this is a very good friend of mine and seeing he finally decided to register on the site he owns Exclusive Bass in Nigel and can supply everything and more and his prices are really good

 
 
Top