BoikieLouw
New member
Ek vang gereeld in n plaasdam wat biekie groter is as n rugbyveld.Die Bass byt baie daar!As ek Kurper in die dam sit gaan die visse mekaar eet?
Yip soos Oom Simen sê, kurpers is Bass se gunsteling kos!Dit hang af van hoe groot die kurpers is wat jy in die dam wil sit, ook hang dit af van hoe groot die baars in die dam is.
Die baars gaan die kurpers jag en vreet.
Natuurlik nie as jy groot kurpers in die dam gaan sit nie, hulle jag net die grootte wat hulle kan eet