Basise van Dips

Lue

New member
Goeie, naand aan almal.

ek soek graag raad. kan iemand my dalk kan se wat die basis van die onderliggende dips is asb. Hulle is almal van Supercast.

Alibama
G.Wizz
Promises
Fusion

Ek sal dit baie waardeer
Dankie
 
Top