We have FREE freshwater maps for the whole of South Africa that you can download here - http://www.fishtec.co.za/Inland%20Waters%20SA/Dankie ek het gister aand op die boot gesit en lank met die setting gespeel en verstaan nou beter wat aangaan. Dankie vir die surface clarity dit was my grootste strykel blok.
Het jy meer inligting oor die mapping gedeelte kry mens maps vir die binnelandse waters.
There is something wrong with your transducer setup.Ek wil ook vra as ek ry "vinnig" dan slaan my fishfinder blank ek kan glad nie dieptes sien as ek vinnig beweeg nie.
Ek moet fisies stop en dan begin die sonar weer ? kan ek dalk iets stel om dit te verbeter?
Dankie