Barrage - Vaaldam

Barrage - Vaal a good barbel venue or not?

  • Barrage is a good venue for barbel close to 20 kilo's and up.

    Votes: 0 0.0%
  • Barrage is not that a good venue for big barbel of 20 kilo's plus.

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Skuimkop

Sealiner
Good day guys.

As winter is heading out I'm starting to plan my summer. I do have three good venues I'm planning to target but I'm looking for another good promising venue. For some time now I have heard rumours that there is pretty good size barbel at Barrage near the Vaal but I can't really find good 'proof' of this.

Have any of you guys went fishing there or heard any stories of big (20 plus kilo's) Cats that lurk there?
 

The Owner

Senior Member
Hi Skuimkop, ons het 'n SA's daar so paar jaar terug gevang. Baie oor 10kg gevang en een van so 14 of 16kg (is nie mooi onthou nie, maar was een van die gewigte). Dink wel daar is groteres maar dink daar is beter plekke om in die Vaal vir hulle te soek
 

AYOBA!

Sealiner
Riaan, hoe lank wil jy vang, net 'n dag sessie of wil jy kamp vir 'n paar dae? Hoe oud is Wilgerivierdam buite Bronkies?
 

Unlimited

Sealiner
ek bly in n "village" teen die vaal in die barrage area langs die NWU universiteit, klein babers is vollop en selfs n pes. Water is op gemiddeld so 6m diep hier. Grootste baber wat ek al gevang het hier was 7kg langs die pomphuis. Die pomphuis het n groot spot light wat op die water skyn, dit lok nogal baie goggas en seker plankton of iets want dis nogal n warm spot om te fish 9mag nie eintlik hier fish nie)

 

Ek vang nie juis baie hier want die bote is n pes in die dag veral in die somer maar selfs in die winter ook, baie kano's en kayaks ens ook. Aand visvang sal nogal gedoen kan word maar ek het nog nie juis nie. lack of fishing partner hehe.

 

Ek reken as mens n volle naweek of deur die week verkieslik n paar dae kan in si sal mens lekker kan vang, daar was so ruk terug n ou wat n 14kg large mouth gevang het so 2km upstream van my, so as daai oukies hier rond swem, glo ek groter sal ook rond swem, maar twyfel vir enige iets bo 25

 
 
Top