barometer

FRITA J BAY

New member
dag manne
as die vraag gevrae asb moenie my kop af byt soek net raad.wat is julle gevoel op barometer leesing vir karp hengel asb soek raad van gesoute manne en sal graag meer wil leer daar oor
 

Visman

New member
Hi,

Dit gaan nie soveel oor die lesing nie, maar wel oor die konstantheid van die lugdruk. Uit my eie persepktief het al al telkemale gesien dat wanneer daar skielike veranderinge in die ludgdruk is, die vis ophou byt
 

IWyk

Sealiner
Yip as die barometer lesing val byt hul al stadiger tot hul ophou as die barometer lesing styg kan dit n hele ruk vat voor hul weer byt.

Net voor n stormbui (tiepies hoeveld weer in somer) het ek al gevind dat die vis kan goed byt al val die barometer, maar sodra daar weerlig naby is of die storm begin dan hou hul op met byt.
 
Top