Ek moes die post vroëe raakgesien het. Na 'n helse soektog het ek by Boegoeberg opgeland en die enigste Baber was 3kg. lol
Die Karpe het darem goed geloop...
Verduidelik asseblief hoe om daar uit te kom. Wil weer daar in die groen Kalahari gaan draai...
Het die baber op hoenderlewer gevang, was op 'n plaas naby neus, eintlik op 'n klein eiland het met 'n klein bootjie tot op die eiland gery en die dag daar gevang. 'n Paar babers op modderviskop ook gekry.
Koper. lyk mooi daar. Lyk tenminste of jy kan lyne in die water kry daar. Nie soos Oranjerus waar ek oorspronklik aangeland het nie. lol
Dit is net bietjie te vêr vir my.