Hallo Almal.
Ek is maar nuut hier op sealine. kan iemand dalk vir my se hoe die hengel by barberspan is? Asook watse tipe bait vir barber en karp daar kan gebruik word. Ek gaan daar na die vakansie oord toe. Sal dit baie waardeer as julle my kan help.
Goed gaan met almal en net stywe lyne.