Goeiedag aan al die mense
Ek is graag opsoek na n bietjie hulp.Ek ry Vrydag middag Boschkop toe en wil weet as iemand my please kan help.Ek wil graag weet watse aas werk daar,waar om te sit en wie my kan help met barber.Ek nog nooit probeer barber vang nie maar wil bietjie.Watse aas werk vir barber en hoe diep moet die lyne ingevat word.
Enige hulp sal waardeur word>Dankie

HI jack 25 ek ken glad ni die dam ni maar n pap gekapte karpkoppie is altyd n wener vi baber jy hoef ook ni diep te hengel ni babers kom gereeld vlak water toe om te wei en te jag veral in di nag sterkte.